Wanneer kinders hulpvaardig is word hulle beloon deur grootmense, Want die een hand was die ander. Wanneer kinders ouers help met take in en om die huis, is ouers bereid om kinders te beloon met ‘n groot geskenk. Wanneer kinders pligsgetrou is en hul huis
R 415,00
R 290,00
Wanneer kinders hulpvaardig is word hulle beloon deur grootmense, Want die een hand was die ander. Wanneer kinders ouers help met take in en om die huis, is ouers bereid om kinders te beloon met ‘n groot geskenk. Wanneer kinders pligsgetrou is en hul huiswerk doen, beloon ouers hulle met sakgeld. En wanneer kinders onderwysers met take in die klas help, is onderwysers gewillig om ‘n ekstra klas in te werk vir Wiskunde. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min