Wanneer jy iemand help, is dit ook tot jou voordeel. Kinders wat ander help wys hulle gee om. Kinders wat ander help leer om hul kennis te deel. En kinders wat ander help word self beloon.
R 415.00
R 240.00
Wanneer jy iemand help, is dit ook tot jou voordeel. Kinders wat ander help wys hulle gee om. Kinders wat ander help leer om hul kennis te deel. En kinders wat ander help word self beloon. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5min