Wanneer jy die pap dik aanmaak gaan jy die gevolge dra, want te veel van ‘n lekker ding is nie goed nie.. Te veel lekker kos is ongesond. Te veel TV kyk maak kinders lui en ongehoorsaam. En te veel druk op die sportveld neem die genot daaruit.
R 415.00
R 290.00
Wanneer jy die pap dik aanmaak gaan jy die gevolge dra, want te veel van ‘n lekker ding is nie goed nie.. Te veel lekker kos is ongesond. Te veel TV kyk maak kinders lui en ongehoorsaam. En te veel druk op die sportveld neem die genot daaruit. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min