As die vlooi byt, moet jy krap. Wanneer die lewe se vlooie pla moet jy ‘n plan maak. Die sakgeldvlooi slurp die sente vinnig op en daarom is ekstra werkies die beste vlooi-medisyne. Die elektroniese vlooi steel kinders se verbeelding en daarom kort dit vl
R 280.00
R 240.00
As die vlooi byt, moet jy krap. Wanneer die lewe se vlooie pla moet jy ‘n plan maak. Die sakgeldvlooi slurp die sente vinnig op en daarom is ekstra werkies die beste vlooi-medisyne. Die elektroniese vlooi steel kinders se verbeelding en daarom kort dit vlooipoeier. Die vlooi wat kinders so moeg maak, is hul oorvol skedule en daarom moet hierdie vlooie met die vlooikammetjie getakel word. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min