Soek

Wanneer die Tegnologie-gogga ‘n kind byt, dan klou hy (Gr 1-3) (2-2.5min)

Wanneer die Tegnologie-gogga ‘n kind byt, dan klou hy! Die TV-wurm vreet al ‘n kind se tyd op. Die video-speletjie-gogga klou aan ‘n kind se brein vas en wil nie laat los nie. En die iPad is soos ‘n muskiet wat byt en dan hou die jeuk net nie op nie.
Availability: In stock
SKU: A2174
R 280.00
R 240.00
decrease increase
Wanneer die Tegnologie-gogga ‘n kind byt, dan klou hy! Die TV-wurm vreet al ‘n kind se tyd op. Die video-speletjie-gogga klou aan ‘n kind se brein vas en wil nie laat los nie. En die iPad is soos ‘n muskiet wat byt en dan hou die jeuk net nie op nie. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display