Vriende se kloue laat jou in die leeuhok beland. Hulle raad oor voorkoms help jou van die wal af in die sloot. Hulle oneerlike optrede trek jou saam in die moeilikheid in, Hulle sosiale gewoontes lei daartoe dat jy die leeu se snorbaard kielie. En hulle s
R 455.00
R 340.00
Vriende se kloue laat jou in die leeuhok beland. Hulle raad oor voorkoms help jou van die wal af in die sloot. Hulle oneerlike optrede trek jou saam in die moeilikheid in, Hulle sosiale gewoontes lei daartoe dat jy die leeu se snorbaard kielie. En hulle skinderveldtogte maak van jou die prooi. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+