Voor-op-die-wa kinders pak alles aan maar voer niks deur nie. In die klas is hulle gou om hulp aan te bied, maar traag om die werk te doen. Op die sportveld belowe hulle om elke oefening by te woon, maar dan draai hulle stokkies. En by die huis sit hulle
R 455.00
R 290.00
Voor-op-die-wa kinders pak alles aan maar voer niks deur nie. In die klas is hulle gou om hulp aan te bied, maar traag om die werk te doen. Op die sportveld belowe hulle om elke oefening by te woon, maar dan draai hulle stokkies. En by die huis sit hulle hul beste voetjie voor, maar wanneer dit by doen kom is hulle skoonveld. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+