Vir veiligheid moet fietsryers die rooi ligte laat flits as hul ry. Fietsryklere moet net soveel aandag trek as ‘n rooiligbrigade. Fietsryers moet rooiwarm padmaniere hê en die padreëls gehoorsaam. En fietse kan net die pad rooi verf as dit in ‘n goeie to
R 455.00
R 290.00
Vir veiligheid moet fietsryers die rooi ligte laat flits as hul ry. Fietsryklere moet net soveel aandag trek as ‘n rooiligbrigade. Fietsryers moet rooiwarm padmaniere hê en die padreëls gehoorsaam. En fietse kan net die pad rooi verf as dit in ‘n goeie toestand en padwaardig is. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+