Vir kinders is daar prettyd in elke seisoen. Somertyd beteken baljaar in die natuur want dit is terapie vir 'n kind. Wintertyd beteken bibberkoue buite, maar warm pret binne met rekenaar- en TV-speletjies.
R 415,00
R 290,00
Vir kinders is daar prettyd in elke seisoen; Somertyd beteken baljaar in die natuur want dit is terapie vir 'n kind; Wintertyd beteken bibberkoue buite, maar warm pret binne met rekenaar- en TV-speletjies; Lente- en herfstyd maak ons tyd om ons vriende te leer ken; Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min