Search

Verloor plaas jou nie altyd in tweede posisie nie (Gr4-7) (4min+)

Verloor plaas jou nie altyd in tweede posisie nie. Jy leer om deur jou foute ‘n wenner te word. Jy leer om gesonde kompetisie te hanteer. En as jy met grasie verloor, word jy ‘n wenner as volwassene.
Availability: In stock
SKU: A1283
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Verloor plaas jou nie altyd in tweede posisie nie. Jy leer om deur jou foute ‘n wenner te word. Jy leer om gesonde kompetisie te hanteer. En as jy met grasie verloor, word jy ‘n wenner as volwassene. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
Verloor plaas jou nie altyd in tweede posisie nie. Jy leer om deur jou foute ‘n wenner te word. Jy leer om gesonde kompetisie te hanteer. En as jy met grasie verloor, word jy ‘n wenner as volwassene. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Op die sportveld moet jy leer om jou eie boontjies uit te dop (Gr4-7) (3-3.5min)

Op die sportveld moet jy leer om jou eie boontjies uit te dop. Jy moet self jou plek in ‘n sportspan losspeel sonder pa se skopskoen. Jy moet leer om in ‘n span saam te werk En jy moet ‘n pakslae kan vat sonder om ander te blameer.
R 415,00 R 290,00

Sukses op die sportveld is ʼn teken dat ʼn tiener sukses in hulle lewe gaan bereik (Gr 4-7) (4min+)

Sukses op die sportveld is ʼn teken dat ʼn tiener sukses in hulle lewe gaan bereik. Sport leer jou dat daar baie mislukkings op die pad na sukses is, Dit leer jou dat sukses afhang van jou vermoë om as deel van ʼn span te werk, En dit leer jou hoe belangrik ʼn gesonde leefstyl is. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00 R 290,00
Filters
Sort
display