Search

Verkeerde vriende is soos slegte appels wat al die ander aansteek (Gr 1-3) (2-2.5min)

Verkeerde vriende is soos slegte appels wat al die ander aansteek. Die slegte appels is die vriende wat kinders leer om die reëls te verbreek. Die oorryp appels is die vriende wat ons help om van die boom af te val voor ons ryp is. Die wurm-appels is die
Availability: In stock
SKU: A1524
R 280,00
R 240,00
decrease increase
Verkeerde vriende is soos slegte appels wat al die ander aansteek. Die slegte appels is die vriende wat kinders leer om die reëls te verbreek. Die oorryp appels is die vriende wat ons help om van die boom af te val voor ons ryp is. Die wurm-appels is die boelie-vriende wat ons leer om ander af te knou. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display