Verkeerde voorbeelde laat ouers in hulle eie vet braai. As jy jok, gaan jou kinders ook leuens vertel. As jy met jou vuiste praat, gaan jou kind ook ‘n boelie word. En jou luiheid kan jou kind saam met jou in die vet laat braai.
R 415.00
R 290.00
Verkeerde voorbeelde laat ouers in hulle eie vet braai. As jy jok, gaan jou kinders ook leuens vertel. As jy met jou vuiste praat, gaan jou kind ook ‘n boelie word. En jou luiheid kan jou kind saam met jou in die vet laat braai. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min