Vele hande maak nie die werk ligter nie. Veral as hulle net in mekaar se pad is. Onbekwame hande wat nie weet wat hulle doen nie, maak die taak net moeiliker. Hande wat nie beplan nie maar elkeen sy eie koers inslaan, veroorsaak chaos. En hande wat ni
R 455,00
R 340,00
Vele hande maak nie die werk ligter nie. Veral as hulle net in mekaar se pad is. Onbekwame hande wat nie weet wat hulle doen nie, maak die taak net moeiliker. Hande wat nie beplan nie maar elkeen sy eie koers inslaan, veroorsaak chaos. En hande wat nie saamwerk nie stuur op mislukking af. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +