Vele hande in ‘n span maak ligte werk. Spanwerk in die klas lewer die beste resultate. Saamwerk op die sportveld, beteken ‘n wentelling. En spanwerk in die gesin maak die huis ‘n gelukkige tuiste.
R 280,00
R 240,00
Vele hande in ‘n span maak ligte werk. Spanwerk in die klas lewer die beste resultate. Saamwerk op die sportveld, beteken ‘n wentelling. En spanwerk in die gesin maak die huis ‘n gelukkige tuiste. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min