Vandat siepsop-en-braaiboud verban is, vat kinders vet kanse. Kinders gedra hulle soos ongemanierde buffels in die openbaar. Hulle weet onderwysers se hande is afgekap en dit is ‘n teelaarde vir ongehoorsaamheid. En in die ouerhuis is kindlief die baas
R 415.00
R 290.00
Vandat siepsop-en-braaiboud verban is, vat kinders vet kanse. Kinders gedra hulle soos ongemanierde buffels in die openbaar. Hulle weet onderwysers se hande is afgekap en dit is ‘n teelaarde vir ongehoorsaamheid. En in die ouerhuis is kindlief die baas en die ouer is klaas. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min