Blaffende honde byt nie. Vandat die lat uit die skool verban is, mag blaffende onderwysers nie meer byt nie. Onderwysers blaf teen ‘n muur vas, want kinders word nie meer by die huis gedissiplineer nie. Onderwysers se blaf word gestuit deur oorbeskermende
R 415,00
R 290,00
Blaffende honde byt nie. Vandat die lat uit die skool verban is, mag blaffende onderwysers nie meer byt nie. Onderwysers blaf teen ‘n muur vas, want kinders word nie meer by die huis gedissiplineer nie. Onderwysers se blaf word gestuit deur oorbeskermende ouers. En onderwysers voel hulle moet altyd stert tussen die bene wegloop. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min