Vandag se sportseisoene maak mense mal. Skolesport se lang seisoen maak dat ma’s die heeldag kinders moet rondry. Die rugbyseisoen maak ons volkie stapelgek. En die wêreld se heeljaar-sportseisoen laat mense oorlog maak op die stadions.
R 280.00
R 290.00
Vandag se sportseisoene maak mense mal. Skolesport se lang seisoen maak dat ma’s die heeldag kinders moet rondry. Die rugbyseisoen maak ons volkie stapelgek. En die wêreld se heeljaar-sportseisoen laat mense oorlog maak op die stadions. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min