Vandag se kinders probeer net hulle sê sê. Ons wil vertel wat in ons kinderkoppies aangaan. As julle die eerste keer luister, praat ons minder. En ons praat nie terug nie, ons gee ons opinie.
R 280,00
R 240,00
Vandag se kinders probeer net hulle sê sê. Ons wil vertel wat in ons kinderkoppies aangaan. As julle die eerste keer luister, praat ons minder. En ons praat nie terug nie, ons gee ons opinie. Geskik vir Gr. 1-3 sprekers Lengte van die toespraak: 2-2.5min