Volgens my mening is vandag se kinders slimmer as oupa en ouma. Hulle oortuig ouma dat lekkers en koekies voor kos kom. Hulle oortuig oupa dat pantoffels vir dra is en nie vir pakslae. En hulle oortuig hulle grootouers dat die TV ‘n goeie kinderoppasser i
R 280.00
R 240.00
Volgens my mening is vandag se kinders slimmer as oupa en ouma. Hulle oortuig ouma dat lekkers en koekies voor kos kom. Hulle oortuig oupa dat pantoffels vir dra is en nie vir pakslae. En hulle oortuig hulle grootouers dat die TV ‘n goeie kinderoppasser is. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min