Twee koppe werk beslis beter as een. Spanwerk lewer beter resultate. Kameraadskap is beter as om alleen op ‘n hopie te sit en jouself te verknies. En twee koppe werk definitief beter wanneer daar moeilikheid is.
R 415,00
R 340,00
Twee koppe werk beslis beter as een. Spanwerk lewer beter resultate. Kameraadskap is beter as om alleen op ‘n hopie te sit en jouself te verknies. En twee koppe werk definitief beter wanneer daar moeilikheid is. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 3-3.5min