Wie moeilikheid saai, sal storms maai! Tussen maats sal ‘n skindertong jou in die pad van ‘n tornado laat beland. In die klas sal ‘n gepratery die orkaan in jou juffrou ontlont. En by die huis maak kattekwaad die tsunami in ouers wakker.
R 415,00
R 290,00
Wie moeilikheid saai, sal storms maai! Tussen maats sal ‘n skindertong jou in die pad van ‘n tornado laat beland. In die klas sal ‘n gepratery die orkaan in jou juffrou ontlont. En by die huis maak kattekwaad die tsunami in ouers wakker. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min