Troeteldiere is dierbaar as hulle klein is, maar ‘n irritasie as hulle groot is. Klein hondjies kef maar groot honde bulder. Klein hondjies is skoothondjies maar groot honde soek baie aandag. En groot honde veroorsaak groot moeilikheid.
R 280,00
R 290,00
Troeteldiere is dierbaar as hulle klein is, maar ‘n irritasie as hulle groot is. Klein hondjies kef maar groot honde bulder. Klein hondjies is skoothondjies maar groot honde soek baie aandag. En groot honde veroorsaak groot moeilikheid. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min