Trippe trappe trone – hulle sê krag lê in die bone – maar dit is ‘n jokstorie. Wortels gee jou nie goeie oë nie, Spinasie is alles behalwe ‘n spier sensasie. En pampoen laat net sy eie stingel krul.
R 415,00
R 290,00
Trippe trappe trone – hulle sê krag lê in die bone – maar dit is ‘n jokstorie. Wortels gee jou nie goeie oë nie, Spinasie is alles behalwe ‘n spier sensasie. En pampoen laat net sy eie stingel krul. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min