Search

Trippe trappe trone, elke dogtertjie het onmoontlike drome (Gr4-7) (3-3.5min)

Trippe trappe trone, elke dogtertjie het onmoontlike drome. Op die trappe trone droom ons van prinses krone, maar kry die heksie se besem en stoflap en moet steeds ons deel in die huis doen. Ons sit op die trappe en droom van populêr wees, maar die wrede
Availability: In stock
SKU: A1240
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Trippe trappe trone, elke dogtertjie het onmoontlike drome. Op die trappe trone droom ons van prinses krone, maar kry die heksie se besem en stoflap en moet steeds ons deel in die huis doen. Ons sit op die trappe en droom van populêr wees, maar die wrede werklikheid van gemiddeld wees trap die drome plat. Ons droom van goeie maats, maar skinderbekke en jaloerse jakkalsies stamp jou van die trappe af. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Ons skool is groen (Gr1-3) (2-2.5min)

Ons skool is groen. Groen leer ons spaar en bewaar. In ons skool word afval herwin. En deurdat almal ons skool groen hou, red ons mȏre se omgewing.
R 280,00 R 240,00

Daar kan níe ‘n reënboog wees sonder storms nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Daar kan níe ‘n reënboog wees sonder storms nie. As kinders nie hard werk op skool nie, gaan hulle nie die goue sertifikaat kry nie. As kinders nie hul kant bring op die sportveld nie, gaan hulle nie die goue medalje wen nie. As kinders nie bereid is...
R 415,00 R 240,00
Filters
Sort
display