Trappe van vergelyking: Seuns is goed, maar meisies is die beste. Wanneer dit by TV-kyk en gemorskos eet kom, staan ons gelyk op dieselfde trappie. Op die tweede trappie is ons meisies 'n kort kop voor, want ons praat baie meer as seuns. En op akademie
R 415,00
R 290,00
Trappe van vergelyking: Seuns is goed, maar meisies is die beste. Wanneer dit by TV-kyk en gemorskos eet kom, staan ons gelyk op dieselfde trappie. Op die tweede trappie is ons meisies 'n kort kop voor, want ons praat baie meer as seuns. En op akademiese gebied is ons meisies 'n hele paar trappe voor die seuns. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3 - 3.5 min