Trappe maak ons kinders moeg! By die skool word ons gedryf om net te werk en nooit te rus nie. Op die sportveld is dit oefen en fiks word totdat jou tong op die grond sleep. En by die huis is daar huistake en honderde trappe wat jy moet blink poets.
R 415.00
R 290.00
Trappe maak ons kinders moeg! By die skool word ons gedryf om net te werk en nooit te rus nie. Op die sportveld is dit oefen en fiks word totdat jou tong op die grond sleep. En by die huis is daar huistake en honderde trappe wat jy moet blink poets. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min