Trappe klim is harde werk. Dit is moeilik om hard te leer, maar dit maak ons slim. Dit is uitputtend om te oefen, maar dit maak van ons ‘n top-atleet. En dit gaan maar swaar om altyd gemanierd te wees, maar dit maak dat mense respek vir jou het.
R 280,00
R 240,00
Trappe klim is harde werk. Dit is moeilik om hard te leer, maar dit maak ons slim. Dit is uitputtend om te oefen, maar dit maak van ons ‘n top-atleet. En dit gaan maar swaar om altyd gemanierd te wees, maar dit maak dat mense respek vir jou het. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min