Die grootbekke maak almal mal. Die waaghalsiges trek almal se aandag af. Die drinkers raak ongeskik en onvas op hul voete. En die klakouse laat jou na oorpluisies gryp.
R 455.00
R 340.00
Toeskouers se fokus is nie altyd op die bal nie.
Die grootbekke maak almal mal.
Die waaghalsiges trek almal se aandag af.
Die drinkers raak ongeskik en onvas op hul voete.
En die klakouse laat jou na oorpluisies gryp.
Geskik vir Graad 8-12
Lengte van die toespraak: 4 min+