Soek

Toeskouers gedra hulle soos bullebakke (Gr8-12) (4min+)

Hulle slinger woorde van kritiek links en regs rond en knak spelers se moed. Hulle gooi ‘n ‘tantrum’ soos ‘n stout 2-jarige wanneer hul span verloor. Hulle verdrink hul verdriet in ‘n bottel drank wanneer die span ‘n nederlaag ly. En hulle toon geen...
Availability: In stock
SKU: A0909
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Toeskouers gedra hulle soos bullebakke! Hulle slinger woorde van kritiek links en regs rond en knak spelers se moed. Hulle gooi ‘n ‘tantrum’ soos ‘n stout 2-jarige wanneer hul span verloor. Hulle verdrink hul verdriet in ‘n bottel drank wanneer die span ‘n nederlaag ly. En hulle toon geen respek of goeie maniere wanneer die eindfluitjie blaas en hulle die sportveld verlaat nie. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop
Picture of Ouers is te lig in die broek vir tieners (Gr8-12) (4min+)

Ouers is te lig in die broek vir tieners (Gr8-12) (4min+)

Hulle laat toe dat tieners die minister van 'geld uitgee' in die huis word, Tieners sit vir hulle ouers ore aan as dit by tegnologie en sosiale netwerke kom. Ouers is tieners se ‘pelle’ in plaas van opvoeders wat grense stel en dissipline toepas...
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display