Soek

Tieners word die prooi van vriende se gevaarlike kloue (Gr 8-12) (4min+)

Tieners word die prooi van vriende se gevaarlike kloue. Vriende oorreed jou om oneerlik te wees en sodoende met die leeu se snorbaard te speel; Hulle leer jou om leuentaal as verskoning te gebruik vir jou foute en sodoende in die leeu se kloue te beland;
Availability: In stock
SKU: A1610
R 455.00
R 340.00
decrease increase
Tieners word die prooi van vriende se gevaarlike kloue. Vriende oorreed jou om oneerlik te wees en sodoende met die leeu se snorbaard te speel; Hulle leer jou om leuentaal as verskoning te gebruik vir jou foute en sodoende in die leeu se kloue te beland; Hulle verlei jou om toe te gee aan drank en dwelms en so word jy leeukos; En hulle oortuig jou dat rebelse optrede teenoor gesagsfigure aanvaarbaar is. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display