Tieners wil net toeskouers van die lewe wees. Hulle wil soos toeskouers sit en ontvang en niks gee nie. Hulle staan soos passiewe toeskouers eenkant as daar aksie kom. Hulle sit soos toeskouers en wag vir die toekoms. En vergeet om deel te neem...
R 455.00
R 340.00
Tieners wil net toeskouers van die lewe wees. Hulle wil soos toeskouers sit en ontvang en niks gee nie. Hulle staan soos passiewe toeskouers eenkant as daar aksie kom. Hulle sit soos toeskouers en wag vir die toekoms. En vergeet om deel te neem aan die lewe as hulle soos stokman-toeskouers agter tegnologie inskuif. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak:4 min+