Benoude katte maak benoude spronge. Tieners wat verbrou maak benoude spronge en spring op hul agterpote as hul vasgevat word. Winkeldiefstal word afgemaak as groepsdruk. Boeliery op sosiale netwerke word afgelag as ‘n speletjie. Vuil taal word verdedig as
R 455,00
R 340,00
Benoude katte maak benoude spronge. Tieners wat verbrou maak benoude spronge en spring op hul agterpote as hul vasgevat word. Winkeldiefstal word afgemaak as groepsdruk. Boeliery op sosiale netwerke word afgelag as ‘n speletjie. Vuil taal word verdedig as ‘n generasie manierisme. En disrespek word gesien as ‘n tiener-geit. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+