Tieners wat vasgekeer voel maak benoude spronge. Boelies laat tieners viervoet vassteek. Onregverdigheid van onderwysers laat tieners op hul perdjie spring. Vriende wat tieners in die rug steek maak dat hulle groener weivelde gaan soek. En wanneer mense t
R 455.00
R 340.00
Tieners wat vasgekeer voel maak benoude spronge. Boelies laat tieners viervoet vassteek. Onregverdigheid van onderwysers laat tieners op hul perdjie spring. Vriende wat tieners in die rug steek maak dat hulle groener weivelde gaan soek. En wanneer mense tieners veroordeel, sit hulle ʼn masker op om hul gevoelens weg te steek. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+