Tieners wat te vinnig grootmens speel, verbrand hul vingers Tieners wat dobbel met grootmenseuwels soos drank en dwelms verloor die bot. Ernstige verhoudings met die teenoorgestelde geslag is 'n resies wat tieners verloor. En tieners wat skool voortydig l
R 455,00
R 290,00
Tieners wat te vinnig grootmens speel, verbrand hul vingers Tieners wat dobbel met grootmenseuwels soos drank en dwelms verloor die bot. Ernstige verhoudings met die teenoorgestelde geslag is 'n resies wat tieners verloor. En tieners wat skool voortydig los vir die grootmenslewe, jaag oor 'n afgrond. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+