Tieners wat te hard probeer om populêr te wees, se spieëls is gekraak. Die gekraakte spieël wys nie altyd dat daar 'n pragtige swaan in 'n lelike eendjie skuil nie. Dit weerkaats 'n verwronge beeld oor groepsdruk. En dit wys dat tieners se waarde...
R 455,00
R 290,00
Tieners wat te hard probeer om populêr te wees, se spieëls is gekraak. Die gekraakte spieël wys nie altyd dat daar 'n pragtige swaan in 'n lelike eendjie skuil nie. Dit weerkaats 'n verwronge beeld oor groepsdruk. En dit wys dat tieners se waarde gemeet word aan die grootte van hul beursies. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+