Tieners wat te groot is vir hulle skoene val hard en sien dan sterre. Tieners sien sterre wanneer hulle voorkoms hulle 'n slegte reputasie gee. Hulle sien sterre wanneer hulle hul skoolwerk afskeep. Hulle sien sterre wanneer hulle rebelleer teen dissip
R 455,00
R 340,00
Tieners wat te groot is vir hulle skoene val hard en sien dan sterre. Tieners sien sterre wanneer hulle voorkoms hulle 'n slegte reputasie gee. Hulle sien sterre wanneer hulle hul skoolwerk afskeep. Hulle sien sterre wanneer hulle rebelleer teen dissipline en dan kniediep in die moeilikheid beland. En tieners sien sterre wanneer hulle verslaaf raak aan sosiale netwerke en dan kuberboeliery moet verduur. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +