Tieners wat hul polse sny, gee 'n noodkreet om hulp. Tieners is komplekse wesens – daarom wissel ons polsslag daagliks. Daar is baie redes hoekom tieners gryp na die drastiese optrede om hul polse te sny. Maar solank 'n tiener se pols nog klop, is daar
R 415.00
R 340.00
Tieners wat hul polse sny, gee 'n noodkreet om hulp. Tieners is komplekse wesens – daarom wissel ons polsslag daagliks. Daar is baie redes hoekom tieners gryp na die drastiese optrede om hul polse te sny. Maar solank 'n tiener se pols nog klop, is daar hoop! Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min