Search

Tieners wat gedurig in die selfoon-spieeltjie kyk, mis uit op die werklike lewe (Gr 4-7) (4min+)

Tieners wat gedurig in die selfoon-spieëltjie kyk, mis uit op die werklike lewe. Tieners staar in die instagram-spieëltjie en droom dat die lewe net so perfek is soos die ‘getoorde’ foto’s. Hulle kyk in die facebook-spieëltjie en na-aap vriende se...
Availability: In stock
SKU: A2265
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Tieners wat gedurig in die selfoon-spieëltjie kyk, mis uit op die werklike lewe. Tieners staar in die instagram-spieëltjie en droom dat die lewe net so perfek is soos die ‘getoorde’ foto’s. Hulle kyk in die facebook-spieëltjie en na-aap vriende se voorbeeld blindelings en vergeet om te fokus op hul eie lewe. Tieners kyk ook gedurig in die selfie-spieëltjie in plaas daarvan om op hul geliefdes te fokus. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display