Search

Tieners volg ‘n volstruispolitiek om hul tekortkominge weg te steek (Gr 8-12) (4min+)

Tieners volg ‘n volstruispolitiek om hul tekortkominge weg te steek. Met hul ‘whatever’ gesindheid ignoreer hulle die probleem. Met hul toe-kamerdeur-houding sluit hulle hul af. Hulle klap toe soos ‘n mossel en krop hul emosies op. En hulle druk hul kop i
Availability: In stock
SKU: A1697
R 455.00
R 340.00
decrease increase
Tieners volg ‘n volstruispolitiek om hul tekortkominge weg te steek. Met hul ‘whatever’ gesindheid ignoreer hulle die probleem. Met hul toe-kamerdeur-houding sluit hulle hul af. Hulle klap toe soos ‘n mossel en krop hul emosies op. En hulle druk hul kop in ‘n gat oor hul voorkoms. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display