Soek

Tieners volg ‘n volstruispolitiek as ouers hulle waarsku teen die gevare van sosiale netwerke (Gr 8-12) (4min+)

Tieners volg ‘n volstruispolitiek as ouers hulle waarsku teen die gevare van sosiale netwerke. Dit laat ons op alles behalwe skoolwerk fokus, al word ons deur ouers in die bek geruk. Ouers waarsku dat sosiale netwerke jou naam van blink na stink kan veran
Availability: In stock
SKU: A1462
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Tieners volg ‘n volstruispolitiek as ouers hulle waarsku teen die gevare van sosiale netwerke. Dit laat ons op alles behalwe skoolwerk fokus, al word ons deur ouers in die bek geruk. Ouers waarsku dat sosiale netwerke jou naam van blink na stink kan verander, maar ons steek ons kop in die sand. Ouers is hande in die hare oor swak taal en sosiale gewoontes wat sosiale netwerke vir ons leer. En ouers se hare staan regop oor die bose karakters wat hulle tieners se vere op sosiale netwerke wil pluk. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display