Search

Tieners voel hulle toekoms is soos ‘n doolhof, vol doodloopstrate (Gr8-12) (4min+)

Tieners voel hulle toekoms is soos ‘n doolhof, vol doodloopstrate. Jy soek vergeefs na tersiëre opleiding in die toekoms-doolhof, jy loop jou in ‘n doodloopstraat vas. Die toekoms-doolhof bied geen gangetjie met werksgeleenthede vir die tiener nie.
Availability: In stock
SKU: A0951
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Tieners voel hulle toekoms is soos ‘n doolhof, vol doodloopstrate. Jy soek vergeefs na tersiëre opleiding in die toekoms-doolhof, jy loop jou in ‘n doodloopstraat vas. Die toekoms-doolhof bied geen gangetjie met  werksgeleenthede vir die tiener nie. Die misdaad-doolhof het geen lig aan die einde van die doodloop paadjies nie. En ons land se ekonomiese blapse sal geen tiener in die nabye toekoms uit ‘n doolhof kry nie. Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak:4 min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display