Volgens my mening het tieners van vandag te veel emosionele hooi op hul vurke. Sosiale druk buig die emosionele vurk windskeef. Prestasie druk laat die hooi bo van die vurk afval. En die land se politieke klimaat maak dat die hooi op die vurk niks anders
R 455,00
R 290,00
Volgens my mening het tieners van vandag te veel emosionele hooi op hul vurke. Sosiale druk buig die emosionele vurk windskeef. Prestasie druk laat die hooi bo van die vurk afval. En die land se politieke klimaat maak dat die hooi op die vurk niks anders as strooi word nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+