Tieners skuif te maklik die bakens wat hulle vir waardes stel. Die lekker in ons sosiale kringe maak die eerste skuif aan ons bakens. Eie keuses kom staan en maak die tweede skuif aan jou waarde bakens. Eiewys en hardekop sit jou waarde baken in ‘n skaak
R 455,00
R 340,00
Tieners skuif te maklik die bakens wat hulle vir waardes stel. Die lekker in ons sosiale kringe maak die eerste skuif aan ons bakens. Eie keuses kom staan en maak die tweede skuif aan jou waarde bakens. Eiewys en hardekop sit jou waarde baken in ‘n skaak posisie. En “volg die leier” is die laaste skuif wat ons waarde baken skaakmat sit.