Tieners sien rooi as mense rooi etikette op hul voorkoppe plak. Moenie ons net beskuldig dat ons geldsake altyd in die rooi is nie – help ons om dit beter te bestuur. Los die beskuldigings oor vriende wat ons lewe rooi verf en help ons om reg te kies.
R 455,00
R 290,00
Tieners sien rooi as mense rooi etikette op hul voorkoppe plak. Moenie ons net beskuldig dat ons geldsake altyd in die rooi is nie – help ons om dit beter te bestuur. Los die beskuldigings oor vriende wat ons lewe rooi verf en help ons om reg te kies. En moenie ons heeldag op die rooi tapyt laat staan oor swak maniere nie – stel die voorbeeld! Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +