Search

Tieners se vliegtempo verskil radikaal van grootmense s'n (Gr8-12) (4min+)

Jy maak ‘n keuse of jy gaan toelaat dat die horlosie se wysers jou gaan vang. Wanneer dit by prestasies kom handhaaf tieners ‘n gemiddelde spoed. Tieners vlieg hulself nie dood om by verantwoordelikhede uit te kom nie. En ernstige toekomsplanne...
Availability: In stock
SKU: A0885
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Tieners se vlieg-tempo verskil radikaal van grootmense s’n. Jy maak ‘n keuse of jy gaan toelaat dat die horlosie se wysers jou gaan vang. Wanneer dit by prestasies kom handhaaf tieners ‘n gemiddelde spoed. Tieners vlieg hulself nie dood om by verantwoordelikhede uit te kom nie. En ernstige toekomsplanne se vlieg-tempo word vir eers op zero gestel. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4 min+
Tieners se vlieg-tempo verskil radikaal van grootmense s’n. Jy maak ‘n keuse of jy gaan toelaat dat die horlosie se wysers jou gaan vang. Wanneer dit by prestasies kom handhaaf tieners ‘n gemiddelde spoed. Tieners vlieg hulself nie dood om by verantwoordelikhede uit te kom nie. En ernstige toekomsplanne se vlieg-tempo word vir eers op zero gestel. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4 min+
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought
Picture of Tieners kyk na die wedstryd van die lewe maar dit wat hulle aanskou is nie altyd die regte voorbeeld nie (Gr8-12) (4min+)

Tieners kyk na die wedstryd van die lewe maar dit wat hulle aanskou is nie altyd die regte voorbeeld nie (Gr8-12) (4min+)

Ander se prestasies word in jou keel afgedruk terwyl jy jou eie talente het. Waardes wat aan tieners voorgehou word is krom en skeef. ‘n Negatiewe gesindheid is iets wat tieners elke dag aanhou. En die toeskouersplek moet verruil word...
R 455,00 R 340,00
Picture of Rugbytoeskouers het ‘n gesplete persoonlikheid (Gr8-12) (3-3.5min)

Rugbytoeskouers het ‘n gesplete persoonlikheid (Gr8-12) (3-3.5min)

Rugbytoeskouers het ‘n gesplete persoonlikheid. Hulle verander in sekondes van verantwoordelike grootmense in orige tieners, En van ‘n mak lammetjie in ‘n gekwesde buffel wat almal wil platloop. En met die blaas van die fluitjie verander elke...
R 415,00 R 340,00
Picture of Mense ry wye draaie om die bakens op die lewenspad (Gr8-12) (4min+)

Mense ry wye draaie om die bakens op die lewenspad (Gr8-12) (4min+)

Mense ry wye draaie om die bakens op die lewenspad. Kinders maak 'n U-draai om hul ouers wat reëls neerlê en dissipline toepas. Tieners kap 'n S-draai om die baken wat waarsku teen tegnologie-verslawing. Volwassenes draai skerp regs om die bakens te mi
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display