Tieners se lewe ry wipplank. Aan die eenkant van die wipplank soek ‘n tiener roetine en grense – aan die ander kant sy vryheid. Aan die eenkant is die seun met sy tienergeite – aan die ander kant die verwarde seun met die “ek is nog ‘n kinders” uitdrukkin
R 455.00
R 290.00
Tieners se lewe ry wipplank. Aan die eenkant van die wipplank soek ‘n tiener roetine en grense – aan die ander kant sy vryheid. Aan die eenkant is die seun met sy tienergeite – aan die ander kant die verwarde seun met die “ek is nog ‘n kinders” uitdrukking, En bo aan die wipplank wil jy koel en “in” wees en aan die onderkant ‘n voorbeeldige seun. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+