Tieners se kwassies floreer as grootmens-dassies hul prys. Tieners se kwassies swaai selfversekerd en trots as hul geprys word deur hul ouers. Kwassies wat geprys word leer om nooit op te gee as hul struikelblokke teëkom nie. En kwassie wat geprys word pr
R 455.00
R 290.00
Tieners se kwassies floreer as grootmens-dassies hul prys. Tieners se kwassies swaai selfversekerd en trots as hul geprys word deur hul ouers. Kwassies wat geprys word leer om nooit op te gee as hul struikelblokke teëkom nie. En kwassie wat geprys word presteer beter op alle gebiede. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+