Tieners se kameras fokus op onthou-momente van die werklikheid en nie van drome nie. Ons maak ons toekomsdrome waar deur dit uit te voer. Ons fokus ons kamera op werklike prestasies en nie net drome van prestasie nie. Ons neem foto’s van pret saam met...
R 455.00
R 340.00
Tieners se kameras fokus op onthou-momente van die werklikheid en nie van drome nie. Ons maak ons toekomsdrome waar deur dit uit te voer. Ons fokus ons kamera op werklike prestasies en nie net drome van prestasie nie. Ons neem foto’s van pret saam met vriende. En ons fokus ons kamera op familie wat ons ondersteuningsnetwerk is. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+