Tieners se etiek verskil hemelsbreed van ouers s'n. Ouers het 'n probleem met ons aweregse voorkoms. Hulle lê 'n eiertjie oor ons gebrek om respek te toon. Hulle verstaan nie hoe ons verhoudings werk nie. En volgens hulle laat ons houding veel te wens
R 455,00
R 340,00
Tieners se etiek verskil hemelsbreed van ouers s'n. Ouers het 'n probleem met ons aweregse voorkoms. Hulle lê 'n eiertjie oor ons gebrek om respek te toon. Hulle verstaan nie hoe ons verhoudings werk nie. En volgens hulle laat ons houding veel te wense oor. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +