Soek

Tieners se achilleshiel is hulle swak kommunikasievaardighede (Gr 8-12) (4min+)

Tieners se achilleshiel is hulle swak kommunikasievaardighede. Hulle ‘whatever’ antwoorde maak ouers se wiele pap. Hulle WhatsApp skryfstyl maak onderwysers grys. En hulle Slim Jan-redenasies maak van hulle ‘n uiters ongewilde spesie.
Availability: In stock
SKU: A2331
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Tieners se achilleshiel is hulle swak kommunikasievaardighede. Hulle ‘whatever’ antwoorde maak ouers se wiele pap. Hulle WhatsApp skryfstyl maak onderwysers grys. En hulle Slim Jan-redenasies maak van hulle ‘n uiters ongewilde spesie. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+
Tieners se achilleshiel is hulle swak kommunikasievaardighede. Hulle ‘whatever’ antwoorde maak ouers se wiele pap. Hulle WhatsApp skryfstyl maak onderwysers grys. En hulle Slim Jan-redenasies maak van hulle ‘n uiters ongewilde spesie. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+
Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Tieners skuif te maklik die bakens wat hulle vir waardes stel (Gr8-12) (4min+)

Tieners skuif te maklik die bakens wat hulle vir waardes stel. Die lekker in ons sosiale kringe maak die eerste skuif aan ons bakens. Eie keuses kom staan en maak die tweede skuif aan jou waarde bakens. Eiewys en hardekop sit jou waarde baken in ‘n skaak
R 455,00 R 340,00

Groepsdruk hoef nie 'n tiener te laat verdrink nie (Gr8-12) (4min+)

Groepsdruk hoef nie 'n tiener te laat verdrink nie. Wanneer die groep ons voorkoms voorskryf, volg ons ons eie koppe en maak nie 'n spektakel van onsself nie. Wanneer die groep respek oorboord gooi, weier ons om agterna te spring.
R 455,00 R 340,00

Wie sy mond in bedwang hou behou sy lewe (Gr 8-12) (3-3.5min)

Wie sy mond in bedwang hou behou sy lewe. Baie mense se tonge sny soos ‘n skeermeslemmetjie. Skinderbekke se tonge steek vure aan. Liegbekke se tonge geniet dit om onwaarhede te verkondig.
R 415,00 R 340,00

Dis maklik om te praat oor keuses, maar om die regtes te maak is moeilik (Gr8-12) (4min+)

Dis maklik om te praat oor keuses, maar om die regtes te maak is moeilik. Die keuse van ‘n loopbaan is ‘n kopkrapper. Die keuse van vriende laat jou in strikke beland. Die gesindheid wat jy kies bepaal jou lewe. En om te kies om jou waardes uit te leef is
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display